Die wenner van die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2026 is die joernalis en bekroonde skrywer Rachelle Greeff.
Die tweede en derde plekke is onderskeidelik die bekroonde skrywer en radiodramaturg Lee Doubell (oor en oor) en laasjaar se tekspryswenner, Dianne Du Toit Albertze (’n Kraai song).&...