Please turn JavaScript on
Paarl Post icon

Paarl Post

Subscribe to Paarl Post’s news feed.

Click on “Follow” and decide if you want to get news from Paarl Post via RSS, as email newsletter, via mobile or on your personal news page.

Subscription to Paarl Post comes without risk as you can unsubscribe instantly at any time.

You can also filter the feed to your needs via topics and keywords so that you only receive the news from Paarl Post which you are really interested in. Click on the blue “Filter” button below to get started.

Website title: Paarl Local News: Stay Informed and Connected | Paarl Post

Is this your feed? Claim it!

Publisher:  Unclaimed!
Message frequency:  0.85 / day

Message History

Die skielike dood van die bekende aktivis Christopher Samuels (54) van Amstelhof in die Paarl, het sy familie en die gemeenskap onkant betrap.

Samuels is gister (Woensdag 2 September) aan ‘n hartaanval dood – ondanks die feit dat hy volgens sy dogter Amharic Samuels (25) glad nie siek was nie.

“Dit was ’n doodgewone dag. Ons het gaan slaap en toe hoor o...


Read full story

Die saak teen twee verdagtes in die moord op Justin (“Justine”) Davids (17), is Dins-dag (1 September) in die landdroshof in die Paarl tot 6 Oktober uitgestel.

Die saak sal tydens die volgende hofverskyning na die streekshof verwys word, waar ‘n datum vir verdere verrig- tinge bepaal sal word.

Tydens Dinsdag se verrigtinge het verdagte nommer drie aange...


Read full story

JACOBSBAAI – Jacques Umans (66) en sy vrou, Marlene Umans (68), moes Maandag 31 Augustus in die hof verskyn het op aanklagte van bedrog, kuberbedrog en geldwassery. In plaas daarvan is hulle dood me...


Read full story

Die lewe van ’n jong Paarlse onderwyser is die afgelope Vrydagaand (28 Augustus) kortgeknip toe hy kort ná ’n botsing tussen twee motors in die Paarl oorlede is.

Cyle Davids (28), ’n onderwyser aan die Laerskool Hugo Rust, was volgens inligting ’n passasier in ’n motor wat deur sy neef bestuur is.

Sy neef is ook in die botsing beseer en is tans in ’n koma...


Read full story