Bloemfontein Courant - News you can use
’n Geldinsamelingsgeleentheid om minder bevoorregte matriekleerlinge te help om hul matriekafskeid met waardigheid by te woon deur rokke, vervoer en persoonlike versorging vir die spesiale geleentheid te voorsien word op 13 Augustus gehou.
Die inisiatief word deur Genade in Aksie gereël nadat die organisasie vasgestel het ...